Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fat Mulberry Guest Farm

  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

The Fat Mulberry Guest Farm bied luukse selfsorgverblyf in die rustige landerye van die Oos-Vrystaat en spog met asemrowende uitsigte oor die Malutiberge. The Fat Mulberry Guest Farm is net buite die dorpie Fouriesburg geleë, naby Clarens en op die drumpel van Lesotho & Afri-Ski. Hierdie verblyf is ook onafhanklik van die plaaslike netwerk.

Verblyf word in 6 stylvolle, luukse 4 ster-boetiekstylwoonstelle gebied en is ideaal vir sakereisigers, paartjies, gesinne en vriende. Elke woonstel het 'n binnenshuise kaggel, elektriese komberse, WiFi, DStv, braaigeriewe en 'n volledig toegeruste kombuis. 'n Klein bed of bababed is vir jong kinders beskikbaar. Gatehouse is die enigste troeteldiervriendelike woonstel.

Gaste kan die plaasdiere op die perseel geniet, voëlkyk by die dam, een van die vele staptogte in die area aanpak of appels en wortels vir die perde en donkie voer. Die Fat Mulberry Guest Farm is die perfekte toevlugsoord in die natuur en gaste kan in die area perdry.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar. Gaste kan die warmbad teen 'n ekstra koste gebruik indien daar vooraf gereël word. Voorafgemaakte etes is op versoek beskikbaar. Verder is daar 'n reuseskaakstel sowel as 'n klimraam en 'n volledig toegeruste kinderkombuiseenheid.

The Shed bied 'n asemrowende uitsig oor die Maluti-berge en is geskik vir funksies van tot 50 mense, insluitend troues, verjaarsdagpartytjies, konserte en kinderpartytjies.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir The Fat Mulberry Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meagan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erf 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink The Fat Mulberry Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb97a90aadbe12e5d05ac51fba8f7a96b5e5ce5ebf61f4d7463e9287bf9971b84adbe61f3f38a4b41cb9d4d5e60ef196cbd61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 1) 34 5 1 5 Plot 2 Strydom Small Holdings Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.630198 28.216326
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem