+42
Gastehuis in Hermanus

The Gables Guest House

  • 10 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 De Goede Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Gables Guest House bied B&B-verblyf en is in die bekoorlike kusdorp Hermanus geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die middedorp.

Verblyf word gebied in 3 kamers wat uniek en elegant versier is. Elke kamer het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of bad. Elke kamer het 'n kombuisie wat goed toegerus is, asook gratis WiFi, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike braai-area, 'n vuurput en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The Gables Guest House is ideaal geleë en net 500 m vanaf die kranspaadjie, beroemde walviskykplekke, restaurante en winkels. Dit is ook naby museums, die hospitaal, kranspaadjies en dagtoere wat by verskeie maatskappye gereël kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 19 De Goede Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Gables Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 De Goede Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhMhcQGb4jlNJmIOuCPMZSb0bblqW7DnFGOIB9R3jcqEeA4LRp2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 19 De Goede Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.420948 19.231211
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang