Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 01 Dec 2025 to 30 Dec 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 01 Dec 2025 to 30 Dec 2025.
Prys sluit in
- Cara se knus loft
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Duke's Classique
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Lily se Suite
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook van enige aard is streng verbode binnenshuis. Gebruik asseblief die aangewese rookarea en gooi sigaretstompies verantwoordelik weg. Bewyse van rook binne die eiendom sal 'n addisionele skoonmaakfooi tot gevolg hê.
Honde moet klein tot medium in grootte wees, huisopgelei en behandel word vir bosluise en vlooie. Ons vra dat troeteldiere te alle tye onder u beheer bly en nie sonder toesig op die eiendom gelaat word nie, tensy in die aangewese afgeslote area. Honde word nie op die beddens of rusbanke toegelaat nie, en enige skade of verliese sal op u eie koste wees.
Troeteldiere word voorsien van lewerbrood, 'n bed en twee bakke. 'n Addisionele fooi is per bespreking van toepassing vir gaste wat honde bring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
330 Markstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang