Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 1 Nov 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 10 aanbiedinge per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode in die huis en op die stoepel.
Rook asb. in die gemerkte areas en raak op 'n verantwoordelike manier van jou stompies ontslae.
Indien daar tekens van rook in die eenheid is, sal dit 'n ekstra skoonmaakfooi tot gevolg hê.
'n Ekstra R750 sal van die breekskadedeposito afgetrek word as die huis in 'n onaanvaarbare toestand gelos word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYjk5YzM0LWZmYTYtNDZiOC1iN2QzLTVlODBjMGE0MjkxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 467 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 330 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.516057 28.422243
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem