6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 High Riding Drive, High Riding Estate, Somerset West, 7135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Glass Castle Retreat is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis geleë in Sir Lowry's Pass, buite Somerset-Wes. Hierdie eiendom is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken.
Ideaal geskik vir 6 gaste, bestaan hierdie huis met lugversorging uit 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander twee slaapkamers ingerig is met 'n koningingrootte-bed. Al drie slaapkamers het toegang tot hul eie TV en en suite-badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n kaggel. Die derde slaapkamer is toegerus met 'n yskas, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe, en die kamer het 'n kaggel.
Die skaduryke patio beskik oor 'n houtvuur-warmbad, 'n pizza-oond, ingeboude braai en 'n etenstafel vir die gaste se genot. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Barteld Jans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 50 High Riding Drive, High Riding Estate, Somerset West, 7135, Wes-Kaap
- Gaste dink The Glass Castle Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 High Riding Drive, High Riding Estate, Somerset West, 7135, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang