2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Upper Mountain Road, Golden Hill, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Glen Cottage is 'n tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Somerset-Wes, 'n bekoorlike dorp in die Herderberg-streek Die eiendom word deur bloekombome omring en bied gaste oorgenoeg privaatheid in 'n rustige area.
Die eenslaapkamer-kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, asook ingeboude kaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak, toilet, en daar is ook 'n ingeboude kas.
Die leefarea is oopplan en het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n platskerm-TV teen die muur.
Buite is daar 'n onderdak-kuierarea langs die huis, 'n braai-area en 'n piekniektafel. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 41 Upper Mountain Road, Golden Hill, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink The Glen Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Upper Mountain Road, Golden Hill, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang