Beskrywing
Hierdie woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers met instap-storte, ’n leefarea en eetarea met ’n platskerm-TV, ’n ten volle toegeruste kombuis en ’n sondek. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk ’n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, konveksieoond, kookblad en mikrogolfoond. WiFi is beskikbaar. Daar is ’n swembad en ’n sonstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis is ideaal vir 2 gesinne van 4. Dit beskik oor die hoofhuis en die woonstel. Daar is 4 slaapkamers, 3 badkamers met instap-storte, 2 aparte kombuise en leefareas en eetareas. Daar is 3 slaapkamers wat elk ’n koningingrootte-bed het en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, kookblad, koffiemaker en mikrogolfoond. Daar is ook TV's, WiFi, 'n gasbraai en 'n kaggel wat met hout en houtskool brand. GAste wat hierdie eenheid bespreek het eksklusiewe toegang tot die swembad en sonstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang