- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The Green Lizard Guesthouse is in die hartjie van Nelspruit, Mpumalanga geleë en bied groot, luukse kamers omring deur lowergroen tuine wat bydra tot privaatheid en gerieflike verblyf vir vakansiegangers, voëlkykers en sakereisigers.
Hierdie eiendom bied 'n keuse tussen 3 Standaard-suites, 6 Deluxe Suites en 1 Presidensiële Suite. Die kamers is gemeubileer met óf 2 ekstra-lengte enkelbeddens, 'n dubbelbed óf 'n koninggrootte-bed. Elke suite kyk oor die groot tuin uit en bied asemrowende uitsigte oor die Laeveld. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet terwyl die Presidensiële Suite 'n bad ook het. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis, 'n platskerm-TV met DStv en 'n lessenaar in. Sommige van die kamers het 'n privaat balkon.
Die eiendom het lowergroen tuine met 'n oormaat voëllewe. Gaste kan 'n maaltyd by die ten volle gelisensieerde restaurant op die perseel geniet. Die restaurant bedoen ontbyt, middagete en aandete. Alle gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en 'n vermaakarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink The Green Lizard Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang