2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Katzenellenbogen Crescent, Stellenberg, Cape Town, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Groen Kamer is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Stellenberg in Kaapstad, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié kamer het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met 'n stoel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is binne maklike toegang tot die N1-hoofweg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Katzenellenbogen Crescent, Stellenberg, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Groen Kamer het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Katzenellenbogen Crescent, Stellenberg, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang