Pick your preferred language

English

Afrikaans

+91
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R53, Turfvlei Agriculture Holding, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Die Grove bied gemaklike selfsorgverblyf op 'n privaat gasteplaas, ongeveer 3 km buite Potchefstroom geleë. Dit bied gaste die perfekte kombinasie van rustige plaaslewe en die gerief van naby die dorp wees.

Verblyf word aangebied in 4 eenhede, elk met 'n privaat ingang, gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, met linne en badhanddoeke voorsien. Die eenhede beskik oor 'n kombuisie vir basiese selfsorg, 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi vir gaste se vermaak, sowel as 'n patio met sitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die Grove is ideaal vir 'n verskeidenheid besoekers wat universiteitsgradeplegtighede, sportgeleenthede, die NAMPO Landbouskou, die Aardklop Kunstefees bywoon, of bloot vriende en familie in die omgewing besoek. Die eiendom word aangedryf deur sonkrag, gas en rugsteunkrag om 'n betroubare energievoorsiening tydens gaste se verblyf te verseker. Skoonmaakdienste word Maandag tot Vrydag aangebied, uitgesluit naweke en openbare vakansiedae.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daleen E
Gesin met klein kinders
5.0
Het gegaan vir die liggiefees. Sal enige tyd weer hier oorbly. Ons het so lekker gebly. Gaan definitief weer boek. Eienaars is baie vriendelik en behu...
Sien meer
Des 2025
Herman V
Saam met vriende
5.0
Amazing, modern, wonderful. The stay at the Grove was amazing, very neat and modern. Would definitely recommend the Grove to anyone tra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Karina K
Gesin met tieners
5.0
Heerlike rustydjie op die plaas. Ja, die - amazing gasheer en -vrou, werklik uit hul pad gegaan vir ons. Alles was reg, skoon en eintlik perfek.
Okt 2025
Renee H
Gesin met klein kinders
4.8
Excellent. Excellent short stay. Will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Steve K
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker. Lekker gebly, goeie waarde vir geld.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Craig Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • R53, Turfvlei Agriculture Holding, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink The Grove het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R53, Turfvlei Agriculture Holding, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7d7755c663ee0b622c018e2a635f0b2d29aa22a0b347a7791ad156c0a4fe6de43cec283f2139412e22f2d808fccebdfac64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R53 Turfvlei Agriculture Holding 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.730789122769 27.130427609787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang