2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Buirski Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Guest Room is op die eienaar se perseel in Swellendam, die derde oudste dorp in Suid-Afrika. Die eiendom bied 'n pragtige uitsig op die Langeberge en dis naby die middedorp.
The Guest Room is in die gasheer se huis en bied slaapplek aan 2 gaste. Die ruim kamer is geskik vir 1 of 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook gratis WiFi, 'n TV, hangkas, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en dis agter 'n afstandbeheerde hek. Die eiendom is naby winkels, restaurante, Swellendam se gholfklub en ander geriewe in die dorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annellie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Buirski Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink The Guest Room het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Buirski Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang