4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Greybe Street, Rynfield, 1501, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Guest Villa is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Rynfield, Gauteng.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n enkelstapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye kan geniet, en daar is ook 'n binnebraai-area.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv Premium-kanale en gratis WiFi. Daar is ook 'n rugsteunkragstel wat ondersteuning tydens kragonderbrekings bied.
Die eenheid het 'n pragtige swembad, boma-area en 'n kinderspeelarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Malcolm Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Greybe Street, Rynfield, 1501, Gauteng
- Gaste dink The Guest Villa het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Greybe Street, Rynfield, 1501, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang