+11
Selfsorg in Flamwood

The Guestroom

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Jan De Wet Street, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

The Guestroom is in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Klerksdorp geleë. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of vakansieganger wat oornagverblyf soek.

Die eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Leandri C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, netjies en gerieflik. Die kamer is so gerieflik ingerig, alles wat mens nodig het vir 'n goeie nagrus. Netjies, skoon, veilig. 'n Ware juwe...
Sien meer
Jun 2026
Janka V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon en mooi dekor. Skoon, netjies en mooi dekor. Veilige onderdakparkering, met 'n tuintjie en braaier - perfek vir 'n paartjie wat wil oorn...
Sien meer
Jun 2026
Adele C
5.0
This establishment provides more than you need. I will highly recommend. Luxury and attention to detail summarise this establishment. F...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Jane L
Besigheidsreis
5.0
Very nice, clean and safe! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Ricardo S
Besigheidsreis
5.0
They have good coffee. And a stunning bathroom. It is private and convenient. Fantastic. From the host to the room. Everything the way ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 24 Jan De Wet Street, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink The Guestroom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Jan De Wet Street, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef9eca44b0c5973bac0544a9cd8772cb9941c56219e6d176b326752926112dd5ed2e3d4635a9dd5850d1169ee515657b406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 24 Jan De Wet Street Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.846449865186 26.687355852779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang