The Hangman's Lookout
20 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.
Die kothuis het nie selfoon-ontvangs nie, maar die hoofplaashuis het WiFi.
Honde word toegelaat, maar om 'n gelukkige uitstappie vir julle hond te verseker, is dit belangrik dat gaste die instansie vooraf in kennis stel dat hulle 'n hond saambring
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Route 62, Kraaldoorn Gallows, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap