Pick your preferred language

English

Afrikaans

+44
Selfsorg in Dullstroom

The Hedge @ Dullstroom Cottage

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 348 Ukhozi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

The Hedge @ Dullstroom is 'n lieflike selfsorgeenheid in die hartjie van Dullstroom, met 'n pragtige uitsig oor Dullstroomdam. Dit is ideaal vir 'n gesin of paartjies wat 'n blaaskans van die gejaagde lewe nodig het.

Die kothuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gebruik die ander 2 badkamer wat 'n bad en 'n stort bied.

Die hoofleefarea het 'n knus kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die kombuis lei na die etenstafel wat 6 stoele het en die sitarea het 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het ook 'n sonkragstelsel.

Die hoogtepunt van die kothuis is die groot stoep wat oorgenoeg sitplek, asook etenstafels en 'n ingeboude braai het. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Die huis se ligging is naby 'n gewilde restaurant in Dullstroom en 'n kort entjie se stap van die dam af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Royandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 348 Ukhozi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Hedge @ Dullstroom Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

348 Ukhozi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74f1c5dc779903a65a9ada5a23ddd9a901e461583e0931dbe07c4f354a45488434807889e6beea003236b79e4cdc0a0bc78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 348 Ukhozi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.412563862996 30.105991333439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang