6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 933 Hedgehog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The Hedgehog @ Marloth bied selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n bewaringsgebied teen die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oornagblyplek vir toeriste op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek. Dié area bied aan gaste die geleentheid om 4 van die beroemde Groot 5 te gewaar.
Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en kan 6 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwassertjie toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die huis lei na 'n stoep met 'n braai-area en 'n uitsig oor die plonspoel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan wild- en voëlkyk van die huis af en aktiwiteite in die omgewing sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lui Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 933 Hedgehog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink The Hedgehog @ Marloth het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
933 Hedgehog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang