+15

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Christa J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike verblyf wat regtig 'n hide out is. Kon heerlik rus. Pragtige omgewing. Die plekkie het alles wat jy nodig het om dit 'n tuiste te maak weg van die huis. Die gasvrou is lieflik en gaan uit haar pad om jou gemaklik te laat voel. Sy het tot van die gidse ingespan om ons na die Hole in the Wall te neem. Sal dit aanbeveel as jy hou van natuur skoon en dit is 'n moet om dit te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esté V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtige plekkie met wonderlike gashere wat jou tuis laat voel en soos familie. Beste vakansie ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Verskuilde juweel in die Wildekus se Koffiebaai. Ons wou 'n rustig en vreedsame vakansie hê en het dit definitief gekry. Linda was baie vriendelik en gasvry. Al wat ons regtig gemis het, was 'n rooster vir die braai, so ons het elke aand maar op die gasstoof kos gemaak. Kan nie wag om weer oor so paar jaar hier te kuier nie. Wil graag sien watter veranderinge word aangebring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Baie skoon en netjiese plek. Baie goeie ligging, loopafstand van die strand asook eetplekke is net laer af in die straat. Die eienares is 'n pragtige mens wat uit haar pad gaan om jou tuis te laat voel asook van die omgewing te vertel. Hulle help met aanwysings en waar benodigdhede aangeskaf kan word. Alhoewel luuksheid in Koffiebaai nie aan die orde van die dag is nie, is dit 'n klein prys om te betaal vir die ongelooflike natuurskoon wat jy beleef gedurende jou verblyf in Koffiebaai, voorwaar 'n belewenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R750
20 % AF
R 750 R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
20 % AF
R 750 R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R750
20 % AF
R 750 R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek

24 Main Road, Bomvu Bridge, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93c0ad6fb248383545ef2a6c2ef74e20279f59eca07eec5debeccf536ea1b50cfe9279561b4a1cfd2364c21c41f9cf141f08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 24 Main Road Bomvu Bridge 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.987360277028 29.145601987839
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang