- Slaapplek vir 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Off the D534, Hilton, 20 km from Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Hilton Bush Lodge bied verblyf in kontemporêre Afrika-bosbungalows; is langs die Umngenivallei-natuurreservaat geleë en kyk uit oor die majestueuse Rietspruit-waterval.
Die lodge is op die platteland geleë en omring deur bosveld en bied gaste 'n verskeidenheid lieflike kamers. Die kamers is ingerig met koninggrootte- of koningingrootte-beddens en het privaat badkamers met baddens of storte.
Die kamers het pragtige uitsigte en hulle is toegerus met TV's met DStv, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asseblief kennis dat rook nie in die kamers toegelaat word nie.
Die lodge bied ook konferensiegeriewe, 'n trou-venue, 'n kapel met pragtige uitsigte oor die bos. Gaste kan in die swembad afkoel, of in die tuin ontspan en die uitsigte en stilte geniet.
Die Hilton Bush Lodge is 3 km vanaf Hilton College waar die gewilde Hilton Kunstefees gehou word, en die plattelandse dorpie Hilton is 20 km vanaf Pietermaritzburg. Gaste kan ook die Howick-waterval, die Nelson Mandela-vangterrein, die Umngeni-vallei-natuurreservaat of die Midmardam-natuurreservaat besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Off the D534, Hilton, 20 km from Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Hilton Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the D534, Hilton, 20 km from Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang