The Hilton Bush Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Hilton Bush Lodge bied selfsorgverblyf in Afrika-bungalows en is langs die Umngeni-vallei Natuurreservaat geleë met ‘n uitsig op die Rietspruitwaterval.

Dié lodge bied verblyf in verskeie kamers. Elke kamer het ‘n koninggrootte- of koningingrootte-bed en ‘n privaat badkamer met ‘n bad of stort. Daar is 1 kamer met ‘n swembadjie binne.

Elke kamer het ‘n lieflike uitsig, TV met DStv, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en kospakkies op versoek. Rook is streng verbode in die kamers.

Die lodge bied ook konferensiegeriewe, ‘n kroeg-sitkamer met ‘n kaggel, ‘n trou-venue met ‘n kapel en ‘n uitsig oor die bosveld en ‘n plek waar bergfietse skoongemaak kan word. Daar is ook ‘n swembad en ‘n pragtige tuin.

The Hilton Bush Lodge is 3 km vanaf Hilton College waar die gewilde Hilton Kunstefees gehou word en Hilton is minder as 13 km vanaf Pietermaritzburg. Gaste kan ook Howick-waterval, Nelson Mandela-gevangenemingsplek, Umngeni-vallei Natuurreservaat en Midmardam Natuurreservaat besoek.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Hilton Bush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za