+20
Gastehuis in Vaalpark

Homestead Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Almarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Kuier was heerlik en het alreeds ander van die oulik plek vertel. Veilige, netjies smaakvolle blyplek. Het veilig gevoel en verblyf was aangenaam. Daar was net n misverstand oor die ontbyt. Ons het die Vrydag oggend ontbyt geniet maar die Saterdag oggend is ons ingelig ons kan nie ontbyt geniet nie - ons het nie bespreek nie en is ook ingelig dat ons deur die webtuiste geboek het en nie geregtig was op ontbyt nie. Dus geen ontby Saterdag nie en het dit by n ander plek gaan koop. Koste volgens ons bepreeking betaal en nie n diens ontvang nie. Ek het terug gegaan na die besonderhede en gesien dit meld dat die prys ontbyt insluit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Santie W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Very cozy and friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tillie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie dankie vir vriendelikheid en bereidwilligheid om ons eers 20:00 in die aand te ontvang en ontbytpakkies te maak vir die volgende oggend. Ons het heerlik geslaap. Heerlik geslaap en die kamer is keurig versier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Homestead Guesthouse
Baie dankie, Tillie. Hoop om julle gou weer hier te kan verwelkom.

Quintus J
Kort verblyf
4.6
Sep 2023

Quick. Worked most of the time so only slept at guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Lekker geslaap. Dis gasheer was baie vriendelik, alles mooi verduidelik vir die "loadshedding" waar al die noodligte is. Ons het ons pooitjie-vol geëet die oggend met ontbyt, was baie heerlik. Sal beslis weer in die toekoms daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Homestead Guesthouse
Baie dankie, Charmaine. Bly julle het die verblyf geniet. Wanneer kan ons julle weer verwag? Mooiloop

Ocilia L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Wonderlike gasvryheid van gasheer. Ons het 'n ongelooflike aangename tyd deurgebring in Homestead Gastehuis, gasheer het ons so welkom laat voel en bederf met die allerheerlikste ontbyt. Alles was netjies, skoon en baie gerieflik. Ons sal dit aanbeveel vir enige gaste wat wil oorslaap. Dankie Marlene en Henry, julle is sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
1 nag
4.2
Mrt 2022

Great. Great for a stop and go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Beyers S
1 nag
4.0
Des 2022

Skoon, gerieflike verblyf sonder fieterjasies. Daar is nie fieterjasies nie. DIt is 'n skoon, gerieflike plek om te oornag. Die eienaar/bestuurder is baie hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corstiaan V
Kort verblyf
4.8
Okt 2021

Gerieflik, behulpsaam, netjies. The Homestead Guesthouse & Coffee Shoppe is 'n baie gerieflike oornagplek. Ons het 2 aande geslaap en ontbyt geëet elke oggend. Baie lekker ontbyt en vars koffie wag vir jou wanneer jy wakker word. Toe ons terugkom nadat ons uit was, was die water af (a.g.v munisipale pypbars), maar die gasheer het uit hulle pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak en ook om die probleem op te los. Hy het daar gewag tot baie laat die aand totdat die water weer aan is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henna N
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2021

Dit was 'n goeie oorslaap gewees. Uiterlik seker nie baie aanskoulik nie, maar dit was 'n lekker gastehuis om by oor te slaap en heerlike ontbyt te geniet. Reisigers kan definitief hier tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

46 Doringberg Street, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2693abbeaf7d57f7d2b9fcff6b3df7301e9a943f2301a9564f1d9a1eb23d77c8a9b1b101bdb18baf5ec28d3613dacf233a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 46 Doringberg Street Vaalpark 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.784503297645 27.847521186439
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang