LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Homestead Guesthouse & Coffee Shoppé | LekkeSlaap
+19

The Homestead Guesthouse & Coffee Shoppé

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir The Homestead Guesthouse & Coffee Shoppé
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elna B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna B

Vriendelike, behulpsame diens.

Baie lekker gebly die 2 dae, gastehuis is baie netjies, net jammer die koffiewinkel was nie oop tydens ons verblyf nie, dit sou baie gehelp het omdat ons nie van die omgewing is nie en nie weet waar om etes te kry nie. Eienaar was egter baie behulpsaam het selfs gehelp om die bagasie aan te dra en hy was elke oggend vroeg daar tot laat in die aand. Een klagte is egter hulle het nie ons kamer skoongemaak nie, ek is nie seker hoekom nie, maar ek het dit nie gerapporteer aan die eienaar nie. Ons sal beslis weer daar gaan bly as so 'n geleentheid oor ons pad kom.

Mokhwetha M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokhwetha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

The place is very lovely, the most unfortunate part is the closure of the coffee shop was the main attraction for our bookings. The breakfast was one of the best I have ever taken in a restaurant.

Hope F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hope F
Saam met vriende

Netjies en dienlik.

Mooi kuierplek en teetuin.

Joseph S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S
Enkelreisiger

Baie goed.

Ek was op sakebesoek, het baie na-uurse werk gedoen en kon nie al die fasiliteite geniet nie, maar kos en slaapplek was baie goed.

Andre W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre W
Gesin met klein kinders

Gerieflik naby hoofpad.

The Homestead Guesthouse & Coffee Shoppé is baie gerieflik naby die hoofpad geleë. Ek was bekommerd dat vragmotors deur die nag sou pla, maar dit was toe nie 'n probleem nie. Ontbyt word van vroeg af bedien, wat ons gehelp het omdat ons soggens al 06:15 wou ry. Die kamers is nie groot nie, maar is goed toegerus met alles wat nodig is.

Louis V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Het bietjie verkeer gehoor maar dit het nie gepla nie. Ontbyt was baie lekker. Vriendelike diens.

Chris F - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers en baie interessante ontbytspyskaart.

Sien die sterre.

Dalene V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Enkelreisiger

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Dit was 'n wonderlike verblyf en het dit aanbeveel vir familie en vriende.

Nicolene C - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C
Gesin met klein kinders

Heerlike oornag met lekker ontbyt.

Ons het heerlik oorgeslaap en die ontbyt was baie lekker.

The Homestead Guesthouse & Coffee Shoppé's terugvoer

Baie dankie!
Julle is altyd welkom.

The Homestead Guesthouse & Coffee Shoppé
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doringbergstraat 46, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjNTFiNjMzLWZmY2UtNGZjMC05NGJkLWRiOWQ3M2FiYmJkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 46 Doringberg Street Vaalpark 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.784263854519 27.847362936107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!