The House Fourways
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Daveyana Avenue, Witkoppen, Sandton, 2068, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The House Fourways is 'n heerlike selfsorgvakansiehuis in Witkoppen, Sandton, en is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word ook voorsien.
Daar is ook 'n tuiskantoor met WiFi en drukgeriewe, asook 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die swem. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 Daveyana Avenue, Witkoppen, Sandton, 2068, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Daveyana Avenue, Witkoppen, Sandton, 2068, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang