The Ibis Lounge
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Ibis Lounge bied akkommodasie in 'n Karoo-styl met 'n keuse tussen The Karoo Room, Amore Room of The Happy Room. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n stort, elektriese komberse, verwarmer, waaier, toiletware, DStv en meer. Gaste kan gedurende die somer van die swembad gebruik maak en daar is 'n vuurmaakplek op die stoep.
Stirlings @ The Ibis Restaurant bied beide 'n a la carte-spyskaart en hul beroemde Karoo Food Experience van 6 gange. Hulle inkorporeer verskeie plaaslike medisinale plante in die disse en sit 'n spesiale interpretasie op elke gang. Hulle is oop van Vrydae tot Maandae, en besprekings word aanbeveel.
Voel welkom en geniet die ware Karoo-gasvryheid.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan & Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink The Ibis Lounge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap