B&B in Kathu

Die Kathu Grand

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Abraham C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangenaam verras en beïndruk! Vanaf aankoms is ons hartlik deur Eldine verwelkom. Mens se eerste indrukke word gevorm deur die plek se aangesig en ontvangslokaal saam met die verwelkoming. En beide was/is puik. Die gastehuis is pragtig en bied 'n rustige atmosfeer met die groen gras en bome by die buitestoep en braai area. Die kamers is baie mooi en modern en alles werk goed. Ek het ook die groter yskassie en Nespresso masjien baie waardeer. Die ontbyt was smaaklik en Eldine maak die heerlikste Americano - perfekte geur, smaak en bone. Baie dankie aan Eldine en haar spannetjie. As ons ooit weer in Kathu moet oorbly, kies ons julle weer. Ek kan maar net weer herhaal - 'n plek kan baie mooi en pragtig wees - sonder die regte ontvangs en -bestuur kan dit mense soos ons maklik verjaag. Goeie diens, flinkheid en vriendelikheid is ononderhandelbaar saam met duursame plekke; anders sien jy ons nie weer nie. Mooiste wense vir julle en baie sukses met jul The Grand Collection verblyf. Geseende Kersfees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beslis die plek om te oornag in Kathu. Ons was aangenaam verras toe ons by The Kathu Grand aankom. Dis 'n pragtige plek. Eldine het ons hartlik en gasvry ontvang. Alles spreek van goeie kwaliteit, van die bed tot die ontbyt. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjiese verblyf en behulpsame gasvrou. Netjiese, veilige verblyf. Die gasvrou was baie behulpsaam en die ontbyt wat ons kon saamneem omdat ons vroeg moes ry, was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Mooi plek. Modern en was aangenaam verras. Baie mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Brilliantly well positioned and nice modern design.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld, netjies, skoon, modern. Eldine was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is van uiters hoë gehalte en meer as die geld werd wat mens betaal. Heerlike stort gehad na 7 aande van stof en kamp in die Namakwa Eco Trail. En dan boonop heerlike French toast en omelette vir ontbyt. Ons sal sonder twyfel weer hier bly en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gielie G
1 nag
5.0
Jul 2025

Vir seker waarde vir geld met uitstekende diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Alle verwagtinge oortref en die diens van die personeel was uitsonderlik. Pragtig, gerieflik, alles goed versorg en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Best stay in Kathu thus far! A spectacular place to stay! Modern, neat as a pin and very comfortable. Photos don't do it justice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucea L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Perfection all round. Breakfast was lovely. Staff were very friendly. Rooms are beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eldine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

48 Kromhout Street, Kathu, 8447, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb69f27591a12a6f0036afdee17ef05e1481f5c420f0f04dc9229c2cd8c06d7051d0fdd25f31786bdb897d2dd0ae730ffa363?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 48 Kromhout Street Kathu 8447 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.694942 23.047226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang