+19

The Kenilworth

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Cumnor Ave, Kenilworth, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welkom by The Kenilworth, die eerste in ons eXtraordinary Stays-portefeulje. Hierdie luukse eenslaapkamer-eenheid kombineer gesofistikeerde interieurs, keurige afwerkings en hotelvlak-diens met deurdagte aanrakinge. Slegs minute van Kingsbury-hospitaal en Cape Fertility, en loopafstand van Woolworths, kafees, Oakhurst Farmstall en Bootlegger (vir jou ingeslote ontbyt). 'n Perfekte basis vir mediese verblyf, digitale nomades of paartjies wat vyfster-gerief soek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 12 Cumnor Ave, Kenilworth, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Cumnor Ave, Kenilworth, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ccbc583ea5d816eac9e1853a8f7e697620a7854c2204f687cc1f5591c220181ddd019e5df51e6d862b15d97bcf005bd7763?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 2 mense 12 Cumnor Ave Kenilworth 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -33.99722 18.470137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang