- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Piet Retief Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Kingsman Boutique Hotel is op die hoofpad in Burgersdorp geleë.
Ons het 3 en suite-kamers: die Ambassadeur, die Premier Suite en die Presidensiële Suite. Elke ruim suite is individueel versier en beskik elkeen oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Verder is elke suite toegerus met lugversorging, 'n yskas, TV met DStv, en WiFi. Al die suites word daagliks skoongemaak.
Die hotel is net 'n klipgooi van 'n winkelsentrum af. Die Taalmonument is binne 100 m.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Maretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Piet Retief Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Gaste dink The Kingsman Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Piet Retief Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang