Burgersdorp Akkommodasie by The Kingsman Boutique Hotel | LekkeSlaap
+17
+17

The Kingsman Boutique Hotel

B&B
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 10, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

The Kingsman Boutique Hotel is op die hoofpad in Burgersdorp geleë.

Ons het 3 en suite-kamers: die Ambassadeur, die Premier Suite en die Presidensiële Suite. Elke ruim suite is individueel versier en beskik elkeen oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Verder is elke suite toegerus met lugversorging, 'n yskas, TV met DStv, en WiFi. Al die suites word daagliks skoongemaak.

Die hotel is net 'n klipgooi van 'n winkelsentrum af. Die Taalmonument is binne 100 m.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Kingsman Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piet Retief-straat 10, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Kingsman Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Burgersdorp Oos-Kaap
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 10, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMzI3Y2VkLWY1MTUtNGUzNS05ZmZhLThjNzljNGFkNDA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Piet Retief Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.9945831 26.3307294
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za