The Kop
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 3178 Berghaan Street, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The Kop bied gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf Jackalberry- en Two Trees-uitkykpunt in Marlothpark. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander 2 badkamers het storte. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n ketel en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea langsaan het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye op die onderdakstoep geniet en daar is meubels en 'n ingeboude braai. Die kuier-area het 'n boma en swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Lara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3178 Berghaan Street, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3178 Berghaan Street, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang