Selfsorg in Tuinroete

The Last Outpost

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Juanita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Amazing, beautiful uitsig, wonderlike gasvrou en die atmosfeer daar was net lekker. Die 'stay' was super amazing - die uitsig was beautiful en dit is rustig daar. Dit is naby die dorpie en die strand. My kinders het dit baie geniet daar. Dankie aan Susan vir haar gasvryheid en vinnige respons. Ons sal definitief weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Rugby toer. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Netjies - Sal die plekkie aanbeveel vir 'n aand of twee. Ons het The Last Outpost gebruik vir twee aande. Alles was netjies en skoon. Enigste jammerte is dat die swembad nie op standaard was gedurende ons hittige Desember daggies nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leslie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Rustig. Ons het heerlik gebly. Dit is baie rustig en stil op die plaas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

42 Dwars Avenue, Greatbrak, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3211a4ec27fcc6bacdd8c81e15e77ad405bf75cb01fa0151b22ef972d6ffe4d23361e52c71dc4664e9b08a384f353185801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 42 Dwars Avenue Greatbrak 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 08:00-12:00 09:00 -34.033698231093 22.274421081265
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang