+17
Selfsorg in Breederiviervallei

The Lavender Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, VIlliersdorp, 6848, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Lavender Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp is net buite die klein dorpie Villiersdorp geleë en bied geskiedkundige selfsorgverblyf wat deur appelboorde en wingerde omring word. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een van die slaapkamers is in die kothuis en het 2 privaat ingange en is nie direk met die kothuis verbind nie.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en sitkamer. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en gaste kan by die kaggel ontspan. Hout en brandbestryders word voorsien.

Die verblyf is hondevriendelik en die kothuis het 'n omheinde tuin.

Daar is 'n klimraam vir kinders en gaste kan in die dam swem. Let asb. dat die dam gedurende die warm somermaande vlakker kan wees weens besproeiing. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik tussen Oktober en Mei. Nabygeleë aktiwiteite sluit bergfietsry, voetslaan, visvang en wynproe in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dagmar Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, VIlliersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lavender Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 420
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 420
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, VIlliersdorp, 6848, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb62dee5c33deabc0efff1f20d60e77502f4645cdb75940f2b1a3bca9d26301a37bbe558e54ac12fcfaecae901b46563b38e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag, vir 6 mense 3 5 1 4 Pendennis Farm Stay Pendennis Farm 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.9201634 19.3651632
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang