Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Theo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Value for money! We had a wonderful stay at the Lazy Shark. The location was good, the staff are extremely friendly and helpful, the place is well maintained and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley B
1 nag
5.0
Des 2025

Would definitely go back. Amazing venue with great views and has a great holiday feel and atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing! Ek en my man het ongelooflik lekker gebly by The Lazy Shark. Ongelooflik skoon, mooi, netjies met 'n fantastiese uitsig. Ons sal definitief daar wil gaan bly en sal vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2025

OK maar kon beter. Die uitsig is goed, maar die beddegoed, bank en gordyne was vuil. Geen handrelings by die trappe - gevaarlik. Sou persoonlike ontvangs waardeer het en iemand wat die TV kon instel.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhard V
1 nag
4.8
Apr 2024

See uitsig en ruim kamers. Mooi uitsig oor see, veilig, ruim en skoon kamers, heerlikke ontbyt op die stoep gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth F
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Clean, quiet B&B with a great view and breakfast. Nice place for a stopover. Great breakfast. Staff not too friendly, and if you arrive after 17h00, they try to bill an extra R100, not cool. The driveway is very steep, which makes entering the place difficult, and there is practically no parking space for an SUV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Martin B
Kort verblyf
3.6
Jul 2024

Duik duik - haaie, haaie, haaie. Baie rustig en lekker gebly. Plek was skoon op aankoms. Het net gesukkel om die plek te sien weens geen naam bord nie. Sal weer terugkom. Baie naby aan Scuba-duikgeriewe.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nora Z
1 nag
3.4
Apr 2024

Aanvaarbaar, onderhoud nodig. Eenheid het onderhoud nodig: stortdeure, kasdeure. Al is dit 'n selfsorg-eenheid, sou iets so basies soos koffie, tee, suiker en 'n melkkie 'n groot verskil gemaak het. Die matras op die bed is oud, deurgeslaap en moet dalk vervang word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carrie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Romantic getaway. What a stunning B&B! From the decor to the staff, everything feels like a holiday at this establishment. The views are breathtakingly beautiful, from the sparkling swimming pool to the ocean. We would definitely stay at the ThE LaZy ShArK again in a heartbeat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dhesigan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

It was an enjoyable stay. The service and facilities was excellent. The staff were extremely helpful and friendly. Facilities are in very good condition. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maaike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

29 Egerton Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6b8dd7104627ccca781598bc98d204992348c2e0638570b1ae5daf5b729770d1f191d1342162fe0d40181b03b941b3f09d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 29 Egerton Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -30.272628845536 30.758505476652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang