Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ThE LaZy ShArK

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Great White Studio
B&B
Hammerhead
B&B
Whale Shark
B&B
Tiger Shark
B&B
Raggies Selfsorgkothuis
Selfsorg
Huisreëls

- Al die 4 kamers en die kothuis kan saam verhuur word vir groepe van tot 10 gaste.
- Gaste moet hulle eie swem- en strandhanddoeke saambring.
- Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Rook is in die eenheid verbode.
- Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
- Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen besoekers word toegelaat nie.

Let wel vir Raggies Selfsorgkothuis:
Gaste moet hul eie houtskool vir die braai saambring.
Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
Gaste moet hul eie koffiekapsules saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egertonstraat 29, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6b8dd7104627ccca781598bc98d204992348c2e0638570b1ae5daf5b729770d1f191d1342162fe0d40181b03b941b3f09d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 29 Egerton Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -30.272628845536 30.758505476652
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem