4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Delphinium Street, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Light House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-woonstelletjie in Blue Horizon Bay. Blue Horizon Bay is 'n bewarea met strande, 36,8 km van Gqeberha (Port Elizabeth) af.
Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n oopplan-kombuis en sitarea met 'n dagbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof met 5 plate, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n Smart-TV met Netflix en YouTube, en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n binne- en buitebraai en is ideaal vir 'n gesin of vriende. Dis ook net 1,4 km van die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8 Delphinium Street, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink The Light House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Delphinium Street, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang