Blue Horizon Bay Akkommodasie by The Light House | LekkeSlaap
+14
+14

The Light House

  • Vanaf R950 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphiniumstraat 8 , Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Light House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerhuis in Blue Horizon Bay. Blue Horizon Bay is 'n bewarea met strande, 36,8 km van Port Elizabeth af.

Dié huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n oopplan-kombuis en sitarea met 'n dagbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof met 5 plate, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met volle DStv en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Die huis het 'n binne- en buitebraai en is ideaal vir 'n gesin of vriende. Dis ook net 1,4 km van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Light House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir The Light House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Delphiniumstraat 8 , Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Light House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphiniumstraat 8 , Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApc4p3585m49fSJnnth3TJqcbuxcAiSgmeIWFXzhqHIhDOArRwy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 4 persone) 15 5 1 5 8 Delphinium Street Blue Horizon Bay 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.96975245142 25.26173053935
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za