4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - A28.6 Troutwaters Holdings, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
The Log Cabin is 'n outentieke en bekoorlike selfsorg-houthuisie in 'n privaat en rustige omgewing. Die houthuisie is sentraal geleë, 9 km vanaf Haenertsburg, en naby aktiwiteite in Magoebaskloof.
Die houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea, slaaparea op die boonste verdieping. Die hoofslaaparea het 'n koninggrootte-bed en die solderkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Die eenheid bied toegang tot 'n onderdak dek met braaigeriewe. Gaste kan op die onderdakdek braai of knus langs die kaggel kuier. Die houthuisie het WiFi en 'n slim-TV.
Die Log Cabin is aan die bokant van die eienaar se perseel in 'n rustige, veilige en heeltemal privaat area versteek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Angela Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- A28.6 Troutwaters Holdings, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink The Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
A28.6 Troutwaters Holdings, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang