+8

The Log Cabin

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A28.6 Troutwaters Holdings, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Log Cabin is 'n outentieke en bekoorlike selfsorg-houthuisie in 'n privaat en rustige omgewing. Die houthuisie is sentraal geleë, 9 km vanaf Haenertsburg, en naby aktiwiteite in Magoebaskloof.

Die houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea, slaaparea op die boonste verdieping. Die hoofslaaparea het 'n koninggrootte-bed en die solderkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus.

Die eenheid bied toegang tot 'n onderdak dek met braaigeriewe. Gaste kan op die onderdakdek braai of knus langs die kaggel kuier. Die houthuisie het WiFi en 'n slim-TV.

Die Log Cabin is aan die bokant van die eienaar se perseel in 'n rustige, veilige en heeltemal privaat area versteek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fiona Erasmus E
Gesin met klein kinders
5.0
It was awesome. Will go there again. It was really the best getaway in a long time. Such a beautiful place with a warm welcome atmosphe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Frances S
Saam met lewensmaat
5.0
Die Log Cabin het alles wat nodig is vir 'n heerlike wegbreek in die rustigheid. Die Log Cabin het alles wat nodig is vir 'n heerlike wegbreek in die ...
Sien meer
Okt 2025
Farieda W
Gesin met tieners
5.0
Gorgeous cabin with super friendly hostess, gem of a find, loved my stay! What a gem of a place in the heart of the Magoebaskloof mount...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Merike V
5.0
Gemaklik en ontspanne. Silverskoon, vol toegerus en ongelooflik mooi. Als wat mens nodig het om te ontspan.
Okt 2025
Eric B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het lekker afgeskakel en gerus. Ons het heerlik gekuier en die Log Cabin was 'n goeie basis om die res van Magoebaskloof te verken. Die kageltjie ...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angela Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • A28.6 Troutwaters Holdings, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink The Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A28.6 Troutwaters Holdings, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94524b6694229abcc0a673a276956b79df9be3b29db72d17a41a022514a3bc1fd87a7f421242b5ef03995fa94c997c2962de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 68 5 1 5 A28.6 Troutwaters Holdings Off the R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.901665456083 29.987073397085
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang