The Lookout
Kry 30% af vir verblyf voor 20 Julie 2024. Bespreekbaar tot 3 Jun 2024
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Lookout bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth). Dié vakansiehuis spog met 'n pragtige uitsig oor die oseaan en is 700 m vanaf die strand en plaaslike restaurante.
Die eenheid het 'n privaat ingang en bied verblyf aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. In die leefarea is 2 enkelslaapbanke. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is goed toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, 'n oond, mikrogolf en yskas-vrieskas en daar is 'n opwasarea, 'n dubbelwasbak, 'n groentewasbak en 'n tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel waar 6 tot 8 gaste kan sit, 'n TV met die volle DStv-pakket, CatchUp, YouTube- en Netflix-apps en gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n braai en 'n uitsig oor die oseaan waar walvisse sekere tye van die jaar gesien kan word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink The Lookout het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Blue Horizon Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom