+10

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Igne K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Gemaklik, tuis, rustig. Dit is 'n fantastiese plek, met regte waarde vir geld en by regte goeie mense. Sal enige tyd dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claus
The Lourie Inn
Baie dankie. Julle opmerkings word baie waardeer.

Morné S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Pragtig, lekker, beste waarde vir geld nog ooit beleef. Ongelooflik, pragtige plek en die mense is ongelooflik vriendelik, uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claus
The Lourie Inn
Baie dankie. Ons waardeer jou opmerkings baie.

Princess K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

My night was fantastic. I was happy with their service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Comfortable. The room was clean and had all the required extras expected at a guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflike en netjiese verblyf. Gerieflike en netjiese verblyf. Heerlike etes: ontbyt (ingesluit by tarief) en aandete (teen ekstra koste). Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou wat daardie ietsie ekstra doen wat 'n mens se verblyf spesiaal maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claus
The Lourie Inn
Baie dankie. Ons waardeer julle opmerkings. Kom gerus weer.

Manny A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Recommended especially for short stays. Will definitely support in future. Comfortable and peaceful. Hosts are very courteous and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Claus
The Lourie Inn
We very much appreciate your comments. Thank you.

Nick B
1 nag Saam met vriende
3.6
Apr 2025

Sal weer daar tuisgaan. Baie lekker, veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Baie gemaklik, alles ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claus
The Lourie Inn
Baie dankie, Wiaan. Ons waardeer dit.

Harald P
1 nag
4.8
Des 2024

5 ster. Mense doen baie moeite. Op motorfietsrit in die reën was my rybroek papnat. Het aangebied om dit droog te stryk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Claus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Kruger Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9acd8a0ec33c3fb8953fc4470aae1166bd9b7ad05beacb54d7fe65011dbf69b6df87ec3b78d6e74e35c718828d1254066bef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 14 Kruger Street Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.426522377422 30.811805776647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang