+69
Selfsorg in Centurion

The Manson's Mansion

13 gaste

5 slaapkamers

5 beds

5 badkamers

  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 37 Haddington Close, Randjesfontein, 1491, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The Manson's Mansion is 'n pragtige, veilige en elegante selfsorghuis in Randjesfontein, Midrand, en is sentraal tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Hierdie eksklusiewe verblyf is op 'n luukse gholflandgoed met 24 uur-sekuriteit, bied oorgenoeg spasie en is die ideale opsie vir 'n gesin of groepvakansie wat 'n rustige ontsnapping soek.

Dié verblyf bied slaapplek aan altesaam 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die tweede, derde en vyfde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n spabad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort. Die oorblywende 3 en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoofplaat ketel, eetgerei, breekware en tafel met stoele toegerus is. Daar is 'n oopplan-sit- en -eetarea met 'n lang etenstafel met oorgenoeg sitplek. DStv en gratis WiFi word voorsien.

Hierdie huis het 'n kantoor, moderne swembad met 'n kalmerende waterfunksie en 'n binnenshuise gimnasium. Die huis maak van 'n sonkragstelsel gebruik en ervaar nie beurtkrag nie. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 37 Haddington Close, Randjesfontein, 1491, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 11 494
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 494
per nag (plek vir 13)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 11 494
per nag (plek vir 13)
Bespreek

37 Haddington Close, Randjesfontein, 1491, Gauteng

Sien kaart
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5408ca0c64ee90a591f1fa4abc861e4032781ac10a4cb41f571cc5725a0a41cb4965346331c245c4ca1057af94a7ddcd99c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 494 per nag (plek vir 13) 37 Haddington Close Randjesfontein 1491 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.932642727196 28.11606924418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang