Beskrywing
Port Side is ’n woonstel op die boonste verdieping met ’n oopplan-studio uitleg. Dit bied verblyf aan 2 volwassenes en beskik oor ’n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. ’n Derde gas of ’n kind ouer as 8 kan slaap op die slaapbank. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die huisie ’n kombuisie wat toegerus is met ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel, induksieplaat en basiese eetgerei en breekware. Daar is ’n etenstafel waarby 2 gaste kan sit, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n DVD-speler. Daar is ook WiFi. Die eenheid lei na ’n stoep met buitemeubels en ’n weber-ketelbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Alle linne en handdoeke word voosien.
Huisreëls
- Geen babas of kinders onder 8 jaar oud nie.
- Daar is trappe wat lei na die eenhede en is nie geskik vir gaste met gestremdhede nie.
- Neem asseblief kennis dat die eenhede toegerus is vir selfsorg, aangesien daar ’n stoof en oond is, asook verhit-en-eet-geriewe vir ligte selfsorg.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is 2 vriendelike honde wat op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Port Side is ’n woonstel op die boonste verdieping met ’n oopplan-studio uitleg. Dit bied verblyf aan 2 volwassenes en beskik oor ’n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. ’n Derde gas of ’n kind ouer as 8 kan slaap op die slaapbank. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die huisie het ’n kombuisie wat toegerus is met ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel, induksieplaat en basiese eetgerei en breekware. Daar is ’n etenstafel waarby 2 gaste kan sit, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n DVD-speler. Daar is ook WiFi. Die eenheid lei na ’n stoep met buitemeubels en ’n weber-ketelbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Alle linne en handdoeke word voosien.
Huisreëls
- Geen babas of kinders onder 8 jaar oud nie.
- Daar is trappe wat lei na die eenhede en is nie geskik vir gaste met gestremdhede nie.
- Neem asseblief kennis dat die eenhede toegerus is vir selfsorg, aangesien daar ’n stoof en oond is, asook verhit-en-eet-geriewe vir ligte selfsorg.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is 2 vriendelike honde wat op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Flower Street, Central, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang