- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 De Villiers Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Merino Guesthouse is geleë in Beaufort-Wes, die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo-streek, bekend as die "Hoofstad van die Karoo", in die Wes-Kaap.
Die gastehuis bied 4 goed ingerigte eenhede wat voorsiening maak vir beide korporatiewe reisigers en toeriste. Elke kamer is ontwerp vir gerief en beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi, lugversorging, 'n lessenaarspasie, komplimentêre tee en koffie met beskuit, en 'n haardroër.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, braaigeriewe en wasgoeddienste indien gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louis-Zane Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 42 De Villiers Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink The Merino Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 De Villiers Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang