The Observatory
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 William Brown Road, Unit 35 Ships Ahoy, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Observatory bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in die Ships Ahoy-woonstelgebou in Illovo Beach, met 'n pragtige uitsig oor die see en Illovo-rivier. Die woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf stapafstand vanaf die strand soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot die aparte badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV, gemaklike rusbanke en 'n ontbythoekie.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 15 William Brown Road, Unit 35 Ships Ahoy, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 William Brown Road, Unit 35 Ships Ahoy, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang