+35
B&B in Glen Austin

The Orchards Executive Accommodation

42 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 46 Allan Road, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Orchards Executive Accommodation is 'n moderne, luukse gastehuis in Glen Austin in Midrand. Die sentrale ligging tussen Johannesburg en Pretoria met maklike toegang tot die snelweë, maak dit die ideale basis vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in ruim en individueel versierde kamers met en suite-badkamers. Elke kamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Op versoek kan ons 'n spa en massering in die privaatheid van jou kamer of in die tuin voorsien. Daar is ook 'n swembad en boma met 'n vuurmaakplek wat ook kan dien as 'n konferensie-fasiliteit.

The Orchards is gerieflik geleë naby al die vernaamste konferensiesentrums insluitend die Gallagher Estate, Eskom-konferensiesentrum, Ambrosia Hall en die Bytes-konferensiesentrum. Forrest Walk-trouvenue op Allan-weg is net 100 m van die gastehuis af.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Surita K
Saam met vriende
5.0
Lovely stay. The gardens are beautiful and the rooms are lovely decorated. It was lovely. The ladies working there were great. No reque...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Tyrone L
Saam met lewensmaat
4.4
Very good, a little pricey though. A little pricey for what you get, amazing breakfast and customer service though.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Daleen T
Saam met lewensmaat
4.0
Gerieflik. Was goed. Bestuur by inboek kan dalk verbeter. Ook telefonies onbeskikbaar.
Jul 2026
Daleen J
Saam met lewensmaat
4.0
Ligging goed. Ons het net oorgeslaap en ontbyt vir seker oggend. Het lekker gebly.
Jul 2026
Riane O
Saam met lewensmaat
4.0
Gasvrye ontvangs en baie hulpvaardige personeel. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is netjies. Enigste negatiewe kommentaar ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 46 Allan Road, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink The Orchards Executive Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Bespreek

46 Allan Road, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiOWJhYzdlLWQyNDctNGIyZi1hMDQwLTllZGYxZjI0ZTM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 46 Allan Road Glen Austin 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.980378920699 28.154692053795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang