Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Glen Austin

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Glen Austin van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen Austin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glen Austin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Austin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Austin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Austin Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R809
per nag, vir 2 mense
Hotel in Glen Austin

Natural Getaways bied gerieflike verblyf in 'n verwelkomende boetiek-hotel met konferensiegeriewe. Dit hotel is sentraal geleë in Midrand tussen Johannesburg en Pretoria en dit is net 'n halfuur se ry van OR Tambo ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin

The Cottage is 'n grasdak-kothuis in Midrand, Gauteng. Dit is ideaal vir vakansiegangers, studente, of sakereisigers. Verblyf word aangebied in 6 kamers en elkeen het DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n verwarmer,...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Austin

Evergreens on Allan is in 'n luisterryke tuin van 8500 m² in die hartjie van Midrand geleë. Dit is die ideale plekkie vir 'n klein sakekonferensie, spesiale partytjie of besigheidsmanne. Verblyf word aangebied in...

Vanaf
R1 208
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin

The Orchards Executive Accommodation is 'n moderne, luukse gastehuis in Glen Austin in Midrand. Die sentrale ligging tussen Johannesburg en Pretoria met maklike toegang tot die snelweë, maak dit die ideale basis vi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin

Big Tree B&B en Gastehuis is in Midrand, halfpad tussen Johannesburg en Pretoria, geleë. Big Tree het 'n tennisbaan en 'n swembad wat gaste kan benut. Die kamers by Big Tree is ruim en persoonlik en elkeen volgens...

Vanaf
R736
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Austin

Ons bied agt pragtig versierde en suite-kamers, elk met private toegang, 'n koningingrootte bed, koffie- en teefasiliteite, verwarmer, WiFi, en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die "Executive" Suite het 'n priva...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin

Aberfeldy B&B is op landbougrond sowat 2 km vanaf die N1 tussen Pretoria en Johannesburg geleë. Hierdie plattelandse ligging in die hartjie van Midrand is die perfekte plek vir die sakereisiger om te ontspan na 'n ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Glen Austin

Belvedere Estate Luxury Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis waarvan die ontwerp aan dié van 'n Italiaanse dorpie herinner. Die lodge is in 'n tuin van sowat 'n hektaar in Midrand, Gauteng geleë. Belvedere Estate,...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glen Austin

Maggi May Gastehuis is in die hartjie van Midrand geleë. Dit is stil en rustig op ons kleinhoewe. Ons gastehuis het 6 kamers met en-suite badkamers. Daar is een gemeenskaplike kombuisie met toebehore vir selfsorg-d...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Glen Austin

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Midrand, Gauteng

Attaché Guest Lodge & Spa is ideaal geleë op 'n 4 hektaar landgoed in Glen Austin, Midrand, wat net 30 minute se ry vanaf Johannesburg en Pretoria is. Dis die perfekte plek vir 'n luukse vakansie, 'n konferenise, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glen Austin akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za