+9
B&B in Somerstrand

The Palace Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Albre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie goed met onverbeterlike diens. Ons het baie lekker gebly. Ons eenheid was skoon en netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou was ONVERBETERLIK en het ons so tuis laat voel. Ek sal verseker elke keer hier bly. Lekker binne stapafstand van see. Groot pluspunt ook is dat daar lekker genoeg plek in die muurprop by die bed is om alles wat jy wil laai, te kan laai. foon, i-pad, oorfone!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen G
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Goeie blyplek, geriewe, gemaklik, naby aan winkels en strand. Ja. Goeie blyplek, geriewe, gemaklik, naby aan winkels en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-Marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig en heerlik. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunther Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en Elize het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sebastian B
1 nag
5.0
Jul 2025

Was net te kort. Dit was 'n lekker verblyf, vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Amazing. Wat 'n lekker gastehuis met die vriendelikste personeel. Hulle het ons tydjie in PE baie lekker gemaak. So behulpsaam met alles en ons ook geskuif na 'n ander kamer oor ons nog moes werk sonder dat ons gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elise
The Palace Guest House
Hi Lisl! Baie dankie vir die pragtige review, ons waardeer dit opreg! Groete uit PE, tot ons paaie weer kruis. Elise en personeel

Thato D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Recommend. It was good; we had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zukhanye M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2025

Nothing special was just a casual stay. Visitors were not allowed in the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Prenisha M
Kort verblyf Besigheidsreis
1.4
Okt 2025

Will not recommend. Bad experience with a lot of noise, no hot water and an uncomfortable mattress.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Elise
The Palace Guest House
Good day Roxanne, I'm so sorry to hear that you feel your stay was so uncomfortable. Well noted, however, the mattress you refer to is a brand-new mattress. As mentioned to you, we just changed over to solar panels and were experiencing some hiccups. I did, however, keep checking with you if you were okay and you assured me everything was in order. Once again, we apologise for any inconvenience. Kind regards, Elise

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87bdc0c7b81f0bfbb42956beef6551a111abb7bd9b2dda5430eac30f8b8920a0f51e09916bf25a582018e765d7a4c9f63cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.984279 25.661484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang