- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brighton-rylaan 1, Somerstand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Palace Guest House bied B&B-verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié dorp is teen die kus en spog met die perfekte kombinasie van warm water, strande en 'n subtropiese klimaat.
Verblyf word in 7 dubbelkamers, 1 gesinskamer en 1 wittebrood-suite gebied. Die dubbelkamers en die wittebrood-suite het elk 'n dubbelbed en die gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kamers het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die pragtige eetarea wat na die terras lei, bedien. Gaste het ook toegang tot die swembad en die rustieke lapa. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gqeberha (Port Elizabeth) bied blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n oorvloed van watersportgeleenthede.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 11
Ligging
- Brighton-rylaan 1, Somerstand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink The Palace Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brighton-rylaan 1, Somerstand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom