Sunshine & Seashells
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunshine & Seashells is 'n moderne selfsorgwoonstel in Seepunt, Kaapstad. Dit is perfek vir vriende, gesinne, paartjies en sakereisigers.
Dié woonstel beskik oor 1 smaakvol gemeubileerde slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel wat gaste as 'n werkspasie kan gebruik. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Daar is WiFi wat aan rugsteunkrag gekoppel is en 'n drie-weeklikse skoonmaakdiens, asook doeltreffende wasgoedgeriewe in die huis.
Boonop beskik die woonstel oor 'n klein, privaat stoep waar gaste kan ontspan.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Cozy Cape Town Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang