5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Panoramic Peaks Apartment is 'n nuut opgeknapte selfsorgwoonstel ind ie dinamiese woonbuurt Seepunt. Dit si ideaal vir paartjies, groepe vriende, sakereisigers of enkelreisigers. Dit is naby die strand, plaaslike restaurante, kroeë en winkels.
Hierdie pragtige woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 baba en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, 'n Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi en 'n werksarea is ook beskikbaar.
Die eenheid lei na 2 lieflike balkonne met sitplek en uitsigte op Leeukop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Cozy Cape Town Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Panoramic Peaks Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang