- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beachfront, off Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Pebbles bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte eenhede langs mekaar op die strandfront in Keimond. Die eenhede kan apart vir 7 gaste of saam vir 14 gaste bespreek word.
Elke eenheid het 3 slaapkamers, 'n kleiner vierde slaapkamer, 3 badkamers en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en 'n -kombuis wat na 'n onderdakbraai-area lei. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Twee van die badkamers het storte en die ander een het 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, oond, stoof, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv. Gaste kan 'n lieflike see-uitsig van die eenhede af geniet.
Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Al die skuifdeure het Trellidors vir sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beachfront, off Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink The Pebbles het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beachfront, off Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang