+21
Selfsorg in Vineta

The Pier 5

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Excellent accommodation in a convenient location. We were impressed with an extremely high level of finishes, fixtures and fittings in this very spacious apartment. The managing host was friendly and helpful. Although not close to the older, tourist-oriented section of the city, the location was ideal, with excellent restaurants and shops in the same area. 24-hour secure enclosed parking was an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Pragtige moderne eenheid naby die strand en winkels. Elisna het ons vriendelik verwelkom en kommunikasie was maklik en deeglik en ons het baie welkom gevoel met klein ekstra's: koffie / melk & 'n sjokolade op die bedkassie. Daar is ongelukkig tans bouwerk oorkant die pad wat bietjie raserig is, maar dit wel binne werksure (hoewel 'n bietjie later slaap sou lekker wees) Die uitsig is pragtig en die eenheid het alles wat jy mag nodig kry. Sal beslis die eenheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Xander V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Die woonstel is baie mooi en modern, en alles werk soos dit moet. Ons het baie lekker daar gebly. Die woonstel is baie mooi en modern, en alles werk soos dit moet. Die diens is baie vriendelik. Ek beveel dit vir seker aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Corner of Albatros and Tsvorite Street, Waterfront, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8abe82f3c620fdb3dfb22b01dcdbe0f08192441f9df7b781f2282a362a7f02eac117d66083219287184258008077f88fac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Corner of Albatros and Tsvorite Street Waterfront Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.645162 14.526294
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang